Numeri 21:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en die monding van die stroomvalleie, wat in die rigting van die setel Ar+ afbuig en teen die grens van Moab aanleun.” Deuteronomium 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.
15 en die monding van die stroomvalleie, wat in die rigting van die setel Ar+ afbuig en teen die grens van Moab aanleun.”
9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.