29 net soos die kinders van Esau wat in Seïr woon+ en die Moabiete+ wat in Ar woon, met my gedoen het, totdat ek deur die Jordaan trek na die land wat Jehovah ons God aan ons gee.’+
15Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring.