Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kom dan nou asseblief tog; vervloek+ tog hierdie volk vir my, want hulle is magtiger as ek. Miskien sal ek hulle kan verslaan en hulle uit die land kan verdryf; want ek weet goed dat die een wat jy seën, ’n geseënde is en die een wat jy vervloek, vervloek is.”+

  • Numeri 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hy sy spreuk+ aangehef en gesê:

      “Uit Aram+ het Balak, die koning van Moab, my probeer lei,

      Uit die berge van die ooste:

      ‘Kom tog, vervloek Jakob tog vir my.

      Ja, kom tog, veroordeel Israel.’+

  • Numeri 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Balak vir Biʹleam gesê: “Wat het jy my aangedoen? Ek het jou laat haal om my vyande te vervloek, en kyk, jy het hulle tot die uiterste toe geseën.”+

  • Numeri 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Balak se toorn teen Biʹleam ontvlam en het hy sy hande geklap,+ en Balak het vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ en kyk! jy het hulle nou al drie keer tot die uiterste toe geseën.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel