11 ‘Kyk! Die volk wat uit Egipte uittrek, en hulle oordek die aarde so ver as die oog reik.+ Kom tog nou, vervloek hulle tog vir my.+ Miskien sal ek teen hulle kan veg en sal ek hulle verdryf.’”
10 Daarop het Balak se toorn teen Biʹleam ontvlam en het hy sy hande geklap,+ en Balak het vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ en kyk! jy het hulle nou al drie keer tot die uiterste toe geseën.
2 want hulle het die kinders van Israel nie met brood+ en met water+ tegemoetgekom nie, maar Biʹleam+ teen hulle gehuur om ’n vloek oor hulle uit te spreek.+ Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.+
5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+