Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Juda is ’n leeuwelpie.+ Van die prooi af, my seun, sal jy beslis opklim. Hy het hom neergebuig, hy het hom uitgestrek soos ’n leeu en, soos ’n leeu, wie waag dit om hom op te jaag?+

  • Numeri 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy het gebuig, hy het soos die leeu gaan lê,

      En, soos ’n leeu, wie durf hom opjaag?+

      Dié wat jou seën, is die geseëndes,+

      En dié wat jou vervloek, is die vervloektes.”+

  • Spreuke 30:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 die leeu, wat die magtigste onder die diere is en wat voor niemand wegdraai nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel