Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Kyk, ’n volk sal opstaan soos ’n leeu,

      En soos die leeu sal hy hom verhef.+

      Hy sal nie gaan lê voordat hy prooi kan eet nie,

      En die bloed van gesneuweldes sal hy drink.”+

  • Rigters 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarop het Simson saam met sy vader en sy moeder na Timna+ afgegaan. Toe hy by die wingerde van Timna kom, kyk! toe het ’n jong maanhaarleeu brullend op hom afgekom.

  • Rigters 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het die manne van die stad op die sewende dag, nog voordat hy in die binnekamer kon ingaan,+ vir hom gesê:

      “Wat is soeter as heuning,

      En wat is sterker as ’n leeu?”+

      En hy het vir hulle gesê:

      “As julle nie met my verskalf geploeg het nie,+

      Sou julle my raaisel nie opgelos het nie.”+

  • Jesaja 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want só het Jehovah vir my gesê: “Net soos die leeu grom, ja, die jong maanhaarleeu,+ oor sy prooi, wanneer ’n volle aantal herders teen hom saamgeroep word, en hy ondanks hulle stem nie verskrik sal wees nie en ondanks hulle geraas nie sal ineenkrimp nie; so sal Jehovah van die leërs neerdaal om oorlog te voer oor die berg Sion en oor sy heuwel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel