Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+

  • Josua 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Was die oortreding van Peor+ vir ons te klein, waarvan ons ons tot vandag toe nie gereinig het nie, hoewel die plaag oor die vergadering van Jehovah gekom het?+

  • Psalm 106:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hulle het hulle aan Baäl van Peor begin verbind+

      En die offerandes van die lewelose dinge geëet.+

  • Hosea 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel