17 Was die oortreding van Peor+ vir ons te klein, waarvan ons ons tot vandag toe nie gereinig het nie, hoewel die plaag oor die vergadering van Jehovah gekom het?+
10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+
7 Moet ook nie, soos party van hulle, afgodedienaars word nie;+ net soos daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om ’n aangename tyd te hê.”+