Genesis 38:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En net toe hy sy hand terugtrek, kyk, toe kom sy broer uit, sodat sy uitgeroep het: “Wat bedoel jy hiermee, dat jy vir jou ’n perineale skeur veroorsaak het?” Hy is derhalwe Peres+ genoem. Genesis 46:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Juda+ was Er+ en Onan+ en Sela+ en Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ En die seuns van Peres was Hesron+ en Hamul.+ Rut 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En dít is die geslagte van Peres:+ Peres het die vader geword van Hesron;+ Matteus 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;Peres het die vader geword van Hesron;+Hesron het die vader geword van Ram;+
29 En net toe hy sy hand terugtrek, kyk, toe kom sy broer uit, sodat sy uitgeroep het: “Wat bedoel jy hiermee, dat jy vir jou ’n perineale skeur veroorsaak het?” Hy is derhalwe Peres+ genoem.
12 En die seuns van Juda+ was Er+ en Onan+ en Sela+ en Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ En die seuns van Peres was Hesron+ en Hamul.+
3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;Peres het die vader geword van Hesron;+Hesron het die vader geword van Ram;+