Genesis 48:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hy het voortgegaan om hulle dié dag te seën+ en gesê: “Laat Israel deur middel van jou herhaaldelik ’n seën uitspreek en sê:‘Mag God jou maak soos Eʹfraim en soos Manasʹse.’”+ So het hy Eʹfraim voor Manasʹse bly stel.+ Josua 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Josua vir die huis van Josef, vir Eʹfraim en Manasʹse, gesê: “Jy is ’n talryke volk, en jy het groot krag.+ Jy behoort nie net een lot te kry nie,+
20 En hy het voortgegaan om hulle dié dag te seën+ en gesê: “Laat Israel deur middel van jou herhaaldelik ’n seën uitspreek en sê:‘Mag God jou maak soos Eʹfraim en soos Manasʹse.’”+ So het hy Eʹfraim voor Manasʹse bly stel.+
17 Toe het Josua vir die huis van Josef, vir Eʹfraim en Manasʹse, gesê: “Jy is ’n talryke volk, en jy het groot krag.+ Jy behoort nie net een lot te kry nie,+