Eksodus 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+ Miga 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+
20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+
4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+