34 Uiteindelik het Jefta in Mispa+ by sy huis gekom, en kyk! daar kom sy dogter hom met tamboerynspel en gedans tegemoet!+ En sy was die énigste kind. Buiten haar het hy nie seun of dogter gehad nie.
6 En by hulle intog, toe Dawid terugkeer nadat hy die Filistyne verslaan het, het die vroue uit al die stede van Israel koning Saul met sang+ en danse tegemoet begin gaan, met tamboeryne,+ met blydskap+ en met luite.
5 En Dawid en die hele huis van Israel het die geleentheid voor Jehovah gevier met allerhande instrumente van jenewerhout en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met sistrums en met simbale.+
4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+