Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+

  • Levitikus 25:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Of sy oom of die seun van sy oom kan hom terugkoop, of enige bloedverwant van sy vlees,+ een van sy familie, kan hom terugkoop.

      “‘Of as sy hand ryk geword het, dan moet hy homself terugkoop.+

  • Rut 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy het toe vir die terugkoper+ gesê: “Naoʹmi, wat uit die gebied van Moab teruggekeer het,+ moet die stuk grond verkoop wat aan ons broer Elimeʹleg+ behoort het.

  • Jeremia 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Na ’n ruk het Hanaʹmel, die seun van my oom aan vaderskant, volgens die woord van Jehovah na my toe gekom in die Voorhof van die Lyfwag+ en vir my gesê: “Koop asseblief my stuk grond wat in Aʹnatot+ is, wat in die land van Benjamin+ is, want die erfbesitreg is joune, en die terugkoopreg is joune. Koop dit vir jou.” Daarop het ek geweet dat dit die woord van Jehovah was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel