-
Rut 4:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Ek het gedink dat ek dit aan jou moet onthul en sê: ‘Koop dit+ hier voor die inwoners en die ouer manne van my volk.+ As jy dit sal terugkoop, koop dit dan terug; maar as jy dit nie sal terugkoop nie, moet jy my tog vertel, sodat ek kan weet, want daar is niemand anders behalwe jy om dit terug te koop nie,+ en ek is ná jou.’” Daarop het hy gesê: “Ek sal dit terugkoop.”+
-
-
Rut 4:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Hierop het die terugkoper gesê: “Ek kan dit nie vir my terugkoop nie, uit vrees dat ek my eie erfdeel sal bederf. Koop jy dit vir jou terug met my terugkoopreg, want ek kan dit nie terugkoop nie.”
-