Numeri 27:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Neem vir jou Josua, die seun van Nun, ’n man in wie gees is,+ en jy moet hom die hand oplê;+ Psalm 31:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In u hand vertrou ek my gees toe.+U het my verlos,+ o Jehovah, die God van waarheid.+ Psalm 104:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+
18 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Neem vir jou Josua, die seun van Nun, ’n man in wie gees is,+ en jy moet hom die hand oplê;+
29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+En hulle keer terug tot hulle stof.+