24 Wat my kneg Kaleb+ betref, omdat hy ’n ander gees het en hy my volkome bly volg het,+ sal ek hom beslis in die land bring waarheen hy gegaan het, en sy nageslag sal dit in besit neem.+
9 En net toe hulle deurgegaan het, het Eliʹa vir Eliʹsa gesê: “Vra wat ek vir jou moet doen voordat ek van jou af weggeneem word.”+ Hierop het Eliʹsa gesê: “Dat twee dele+ van u gees+ asseblief op my sal kom.”+
17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+