Eksodus 29:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En ’n tiende van ’n efa fynmeel+ wat met ’n kwart hin uitgestampte olie bevogtig is en ’n drankoffer+ van ’n kwart hin wyn moet vir die eerste jong ram wees.
40 En ’n tiende van ’n efa fynmeel+ wat met ’n kwart hin uitgestampte olie bevogtig is en ’n drankoffer+ van ’n kwart hin wyn moet vir die eerste jong ram wees.