Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet ’n half hin wyn as ’n drankoffer aanbied,+ as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.

  • Numeri 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En as hulle drankoffers moet daar ’n halwe+ hin wyn vir ’n bul en ’n derde+ van ’n hin vir die ram en ’n kwart+ hin vir ’n ramlam wees. Dit is die maandelikse brandoffer in sy maand vir die maande van die jaar.+

  • Deuteronomium 14:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer:+ beeste en skape en bokke en wyn en sterk drank+ en enigiets wat jou siel van jou vra; en jy moet daar voor Jehovah jou God eet en vrolik wees,+ jy en jou huisgesin.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel