Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “As jy aan Jehovah jou God ’n gelofte doen,+ moet jy nie traag wees om dit te betaal nie,+ want Jehovah jou God sal dit vir seker van jou eis, en dit sal inderdaad ’n sonde vir jou word.+

  • Psalm 76:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Doen geloftes en betaal dit aan Jehovah julle God, almal wat rondom hom is.+

      Laat hulle in vrees ’n geskenk bring.+

  • Psalm 116:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 My geloftes sal ek aan Jehovah betaal,+

      Ja, voor sy hele volk.

  • Psalm 119:106
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 106 Ek het ’n beëdigde verklaring afgelê, en ek sal dit nakom,+

      Om u regverdige regterlike beslissings te onderhou.+

  • Prediker 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+

  • Matteus 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel