Prediker 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moenie toelaat dat jou mond jou vlees laat sondig nie,+ en moet ook nie voor die engel+ sê dat dit ’n fout was nie.+ Waarom moet die ware God verontwaardig raak oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?+ Romeine 1:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 sonder begrip,+ ontrou aan ooreenkomste,+ sonder natuurlike geneentheid,+ onbarmhartig.+ Jakobus 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+
6 Moenie toelaat dat jou mond jou vlees laat sondig nie,+ en moet ook nie voor die engel+ sê dat dit ’n fout was nie.+ Waarom moet die ware God verontwaardig raak oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?+