Eksodus 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “En jy moet ’n tafel+ van akasiahout maak, twee el lank en ’n el breed en anderhalf el hoog. Hebreërs 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.
2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.