31 En hulle plig+ was die Ark+ en die tafel+ en die lampstaander+ en die altare+ en die voorwerpe+ van die heiligdom waarmee hulle diens doen, en die skerm+ en sy hele bediening.
2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.