Eksodus 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “En jy moet die altaar van akasiahout maak, vyf el lank en vyf el breed. Die altaar+ moet vierkantig wees, en drie el hoog. Eksodus 30:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En jy moet ’n altaar maak as ’n plek om reukwerk te brand;+ van akasiahout moet jy dit maak.
27 “En jy moet die altaar van akasiahout maak, vyf el lank en vyf el breed. Die altaar+ moet vierkantig wees, en drie el hoog.