Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+

  • Deuteronomium 1:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 ‘Geeneen onder hierdie manne van hierdie bose geslag sal die goeie land sien wat ek met ’n eed beloof het om aan julle vaders te gee nie,+

  • Deuteronomium 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die dae dat ons getrek het van Kaʹdes-Barneʹa af totdat ons deur die Seredstroomvallei gegaan het, was agt-en-dertig jaar, totdat die hele geslag van die krygsmanne aan hulle einde gekom en uit die kamp verdwyn het, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel