Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+

  • Numeri 14:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat my kneg Kaleb+ betref, omdat hy ’n ander gees het en hy my volkome bly volg het,+ sal ek hom beslis in die land bring waarheen hy gegaan het, en sy nageslag sal dit in besit neem.+

  • Deuteronomium 1:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne.+ Hy sal dit sien, en aan hom en aan sy kinders sal ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy Jehovah volkome gevolg het.+

  • Josua 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En my broers wat saam met my opgetrek het, het die hart van die volk laat smelt;+ maar wat my betref, ek het Jehovah my God volkome gevolg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel