Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Julle sal nie in die land ingaan waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het+ om daar by julle te woon nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+

  • Deuteronomium 1:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Josua, die seun van Nun, wat voor jou staan, hy sal daar ingaan.’+ Hom het hy versterk,+ want hy sal Israel dit laat beërf.)

  • Josua 19:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 So het hulle die verdeling van die land as ’n besitting volgens sy gebiede voltooi. Toe het die kinders van Israel aan Josua, die seun van Nun, ’n erfdeel onder hulle gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel