Numeri 21:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Toe het Moses Jaser+ laat verken. En hulle het sy afhanklike dorpe ingeneem en die Amoriete wat daar was, uit hulle besitting verdryf.+ Josua 13:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;
32 Toe het Moses Jaser+ laat verken. En hulle het sy afhanklike dorpe ingeneem en die Amoriete wat daar was, uit hulle besitting verdryf.+
25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;