Eksodus 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees. Dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.+ Eksodus 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Vandag trek julle uit, in die maand Abib.+
2 “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees. Dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.+