Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+

  • Psalm 106:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+

      En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+

  • Hebreërs 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Deur geloof het hulle deur die Rooi See getrek soos oor droë land,+ maar toe die Egiptenaars dit daarop waag, is hulle verswelg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel