8 Daarna het hulle van Pi-Hagirot af weggetrek en deur die see gegaan+ na die wildernis+ en drie dagreise ver in die wildernis van Etam+ getrek en by Mara+ kamp opgeslaan.
10Ek wil dan nou nie hê dat julle onkundig daaromtrent moet wees nie, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+