Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon, van die pad van die Aʹraba,+ van Elat en van Eʹseon-Geʹber+ af.

      “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+

  • 1 Konings 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En koning Salomo het ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot+ lê, aan die kus van die Rooi See in die land Edom.+

  • 2 Kronieke 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het Salomo na Eʹseon-Geʹber+ en na Elot+ aan die seekus in die land Edom+ gegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel