Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon, van die pad van die Aʹraba,+ van Elat en van Eʹseon-Geʹber+ af.

      “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+

  • 2 Konings 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy het Elat+ gebou en het dit vir Juda teruggekry nadat die koning met sy voorvaders ontslaap het.

  • 2 Konings 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In dié tyd het Resin, die koning van Sirië, Elat+ vir Edom teruggekry, waarna hy die Jode uit Elat verdryf het; en wat die Edomiete betref, hulle het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel