Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+

  • Numeri 14:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Terwyl die Amalekiete en die Kanaäniete+ in die laagvlakte woon, moet julle môre wegdraai en wegtrek om na die wildernis te trek met die pad van die Rooi See.”+

  • Numeri 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die kinders van Israel, die hele vergadering, het in die eerste maand in die wildernis Zin+ gekom, en die volk het in Kades+ gebly. Daar het Mirjam+ gesterf en daar is sy begrawe.

  • Numeri 27:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 aangesien julle in die wildernis Zin, toe die vergadering rusie gemaak het,+ in opstand gekom het teen my bevel om my by die waters voor hulle oë te heilig.+ Dit is die waters van Meʹriba+ by Kades+ in die wildernis Zin.”+

  • Deuteronomium 32:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 omdat julle troueloos teenoor my opgetree het+ onder die kinders van Israel by die waters van Meʹriba+ by Kades, in die wildernis Zin; omdat julle my nie onder die kinders van Israel geheilig het nie.+

  • Josua 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel