Rigters 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+ Psalm 106:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hulle het nie die volke verdelg+Soos Jehovah vir hulle gesê het nie.+
21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+