Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar as iemand nie op die loer lê nie en die ware God dit deur sy hand laat gebeur,+ dan sal ek vir jou ’n plek bepaal waarheen hy kan vlug.+

  • Deuteronomium 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 of wanneer hy saam met sy medemens in die bos ingaan om hout bymekaar te maak en sy hand gelig is om die byl te swaai om die boom af te kap, en die yster van die houtsteel afgeglip het+ en dit sy medemens getref en hy gesterf het, moet hy na een van hierdie stede vlug en bly lewe.+

  • Josua 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 sodat hy wat iemand doodmaak,+ wat ’n siel onopsetlik, sonder om dit te weet, doodslaan, daarheen kan vlug; en hulle moet vir julle as ’n toevlug teen die bloedwreker+ dien.

  • Josua 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En as die bloedwreker hom agternasit, moet hulle hom wat iemand doodgemaak het, nie in sy hand oorlewer nie;+ want hy het sy medemens doodgeslaan sonder om dit te weet, en hy het hom nie voorheen gehaat nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel