Eksodus 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “En jy moet ’n tafel+ van akasiahout maak, twee el lank en ’n el breed en anderhalf el hoog. Levitikus 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud neersit voor Jehovah.+
6 En jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud neersit voor Jehovah.+