Eksodus 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+ Eksodus 40:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En wanneer die wolk van die tabernakel af opgetrek het, het die kinders van Israel kamp opgebreek gedurende al die skofte van hulle reis.+ Numeri 10:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Jehovah se wolk+ was bedags oor hulle wanneer hulle van die kampplek weggetrek het. Nehemia 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En met ’n wolkkolom het u hulle bedags gelei,+ en met ’n vuurkolom snags,+ om vir hulle die pad te verlig+ waarlangs hulle moes trek. Psalm 78:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het hulle bedags met ’n wolk bly lei+En die hele nag met ’n lig van vuur.+ Psalm 105:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hy het ’n wolk as dekkleed uitgesprei,+En vuur om snags lig te gee.+
21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
36 En wanneer die wolk van die tabernakel af opgetrek het, het die kinders van Israel kamp opgebreek gedurende al die skofte van hulle reis.+
12 En met ’n wolkkolom het u hulle bedags gelei,+ en met ’n vuurkolom snags,+ om vir hulle die pad te verlig+ waarlangs hulle moes trek.