4 En hy self het ’n dagreis ver die wildernis in gegaan en eindelik onder ’n sekere besemstruik gaan sit.+ En hy het begin vra dat sy siel moet sterf en gesê: “Dit is genoeg! Neem nou my siel weg,+ o Jehovah, want ek is nie beter as my voorvaders nie.”