Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En as u so met my handel, maak my dan asseblief liewer dood+ as ek guns in u oë gevind het, en laat my nie my rampspoed aanskou nie.”

  • Job 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Waarom is daar dié wat op die dood wag, en dit kom nie,+

      Hoewel hulle meer daarna bly grawe as na verborge skatte?

  • Jona 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En nou, o Jehovah, neem asseblief my siel+ van my weg, want dit is beter dat ek sterf as dat ek lewe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel