Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+

  • Genesis 46:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het God in nagvisioene met Israel gepraat en gesê:+ “Jakob, Jakob!” waarop hy gesê het: “Hier is ek!”+

  • Eksodus 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het nie sy hand teen die vooraanstaandes van die kinders van Israel+ uitgesteek nie, maar hulle het ’n visioen van die ware God gesien+ en het geëet en gedrink.+

  • Job 33:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 In ’n droom,+ ’n nagvisioen,+

      Wanneer ’n diep slaap op die mense val,

      Gedurende sluimeringe op die bed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel