Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in die veertigste+ jaar, in die elfde maand, op die eerste van die maand, het Moses met die kinders van Israel gepraat volgens alles wat Jehovah hom ten opsigte van hulle beveel het,

  • Deuteronomium 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die dae dat ons getrek het van Kaʹdes-Barneʹa af totdat ons deur die Seredstroomvallei gegaan het, was agt-en-dertig jaar, totdat die hele geslag van die krygsmanne aan hulle einde gekom en uit die kamp verdwyn het, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel