Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarom het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam en het hy hulle veertig jaar lank in die wildernis laat rondswerf,+ totdat die hele geslag wat kwaad gedoen het in die oë van Jehovah, aan hulle einde gekom het.+

  • Numeri 33:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En die priester Aäron het op bevel van Jehovah teen die berg Hor opgeklim en het daar gesterf in die veertigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel