Psalm 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Foute—wie kan hulle onderskei?+Verklaar my onskuldig aan verborge sondes.+ Jakobus 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+