Eksodus 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die seuns van Jishar was Korag+ en Nefeg en Sigri. Numeri 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die seuns van Kehat+ volgens hulle families was Amram en Jishar,+ Hebron en Usʹsiël.