16En Korag,+ die seun van Jishar,+ die seun van Kehat,+ die seun van Levi,+ het opgestaan, saam met Datan+ en Abiʹram,+ die seuns van Eliʹab,+ en On, die seun van Pelet, die seuns van Ruben.+
10 Toe het die aarde sy mond oopgemaak en hulle verswelg.+ Wat Korag betref, hy het gesterf toe die vergadering gesterf het, toe die vuur tweehonderd-en-vyftig man verteer het.+ En hulle het ’n simbool geword.+