Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak+ geneem en dit gebring en vuur daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas, en hulle het onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie voorgeskryf het nie.

  • Numeri 16:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 ja, die vuurbakke van dié wat teen hulle eie siel gesondig het.+ En hulle moet dun metaalplate daarvan maak as ’n oortreksel vir die altaar,+ want hulle het dit voor Jehovah aangebied, sodat dit heilig geword het; en dit moet vir die kinders van Israel as ’n teken dien.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel