Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 1:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 En die Leviete moet rondom die tabernakel van die Getuienis kamp opslaan, sodat geen verontwaardiging+ teen die vergadering van die kinders van Israel ontstaan nie; en die Leviete moet die diens ten opsigte van die tabernakel van die Getuienis waarneem.”+

  • Numeri 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+

  • Numeri 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Dít is die diens van die seuns van Kehat in die tent van samekoms.+ Dit is iets hoogheiligs:

  • Deuteronomium 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel