Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 1:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 En jy moet die Leviete oor die tabernakel van die Getuienis+ aanstel en oor al sy voorwerpe en oor alles wat daarby behoort.+ Hulle moet die tabernakel en al sy voorwerpe dra,+ en hulle moet daarby diens doen;+ en rondom die tabernakel moet hulle kamp opslaan.+

  • Numeri 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+

  • Numeri 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En jy moet die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, en die Leviete moet myne word.+

  • Numeri 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Is dit vir julle so ’n kleinigheid dat die God van Israel julle uit die vergadering van Israel afgesonder het+ om julle te laat nader kom na hom toe, ten einde die diens van Jehovah se tabernakel te verrig en voor die vergadering te staan om hulle te dien,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel