Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Laat Jehovah, die God van die geeste+ van elke soort vlees,+ ’n man oor die vergadering aanstel+

  • Job 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 In wie se hand die siel+ is van almal wat lewe,

      En die gees van alle menslike vlees?+

  • Prediker 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want daar is ’n uiteinde vir die mensekinders en ’n uiteinde vir die diere, en hulle het dieselfde uiteinde.+ Soos die een sterf, so sterf die ander;+ en hulle almal het net een gees,+ sodat die mens geen voorrang bo die dier het nie, want alles is nietigheid.

  • Prediker 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+

  • Sagaria 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Uitspraak:

      “Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel