Numeri 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “En ’n aantal manne moet by julle wees, een man vir elke stam; elkeen is ’n hoof van die huis van sy vaders.+ Numeri 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Dit is die geroepenes van die vergadering, die owerstes+ van die stamme van hulle vaders. Hulle is die hoofde van die duisende van Israel.”+
4 “En ’n aantal manne moet by julle wees, een man vir elke stam; elkeen is ’n hoof van die huis van sy vaders.+
16 Dit is die geroepenes van die vergadering, die owerstes+ van die stamme van hulle vaders. Hulle is die hoofde van die duisende van Israel.”+